Dankie dat julle my trou dag so spesiaal gemaak het. Ek het so beautiful gevoel en soveel komplimente gekry. Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel [26/04/2018 bride].

Zaskia Diedericks

Voel altyd so mooi as jy my make-up doen. Baie dankie vir en my ma se mooi maak sessie vir ons mother daughter shoot, sal verseker weer terug kom vir nog. Kan nie wag vir ons fotos nie. My ma het baie mooi gelyk en natuurlik is ek soos altyd baie tevrede met my make-up. #magichands

Deana Kruger

Due to technical problems on Facebook’s side. I am not able to write a review or rate a company on their services. So I am doing it VIA post ?

REVIEW – Beauteous Eyes Professional Make-up Artistry

Star rating: 5 Stars ????? (plus 95 more stars)

Bernadette Harmse (MUA) and Treve Van Der Mescht (Hair stylist) of Beauteous Eyes Professional Make-up Artistry are absolute professionals. Friendly is an understatement. From the engagement shoot to the wedding day, they kept calm and kept us (me – the Bride the most?) calm. They have excellent time management. On my Wedding day they had to beautify myself?, 2 mothers, 4 brides maids and 1 flower girl. All of us looked amazing!!!!??? All the equipment they used were clean. Nothing outdated was used. The ladies with very sensitive skin did not have any problems with makeup. Our hair stayed pretty the entire night. We supplied them with photos of what we want and we got exactly that and better. So rest assure you will not stick your head under the water or wash your face to redo everything yourself because you feel like a clown. However…..You WILL feel like a QUEEN? when they are done with you. You are not just a number to them. You are like a friend. Well done ladies. You don’t know it but you had some of the most outspoken, stubborn and sensitive ladies that day! I am so glad I chose Beauteous Eyes Professional Make-up Artistry. Will definitely recommend you as preferred supplier for beautification for any occasion. [24/02/2018 bride]

Charnic Williams

I used Beauteous Eyes for my hair and makeup for my wedding as well as for my mom and friend. I am absolutely amazed at how I looked on my special day! Both my hair and makeup were exactly how I imaged it and so much more! I will definitely be using you guys again and highly recommend them to anyone who wants to look particularly gorgeous on their special day!!!! [03/03/2018 bride]

Leigh-Ann Nel

Ek is so bitter dankbaar ek het julle raakgeloop. Dankie dat julle my hare en grimering so ongelooflik mooi gedoen het vir my trial en my troudag. Dis die heel lekkerste wanneer my mooiste uitgebring word en mense kan sien hoe my “look” my smile net soveel mooier laat lyk. Ek sal julle aanbeveel vir almal en julle is so na aan my hart. Julle sal ewig ‘n plek daarin hou. Baie baie dankie Bernadette en Treve

Elma Botha

Baie dankie Bernadette!

My eerste grimeer proef vir my troue by ‘n ander persoon het vreeslik sleg uitgedraai. Ek het gedink ek sal maar self probeer grimeer om tenminste darem mooi foto’s te kry.

Ek het vir ‘n tweede proef gegaan en by Bernadette uitgekom en was so dankbaar daarvoor. Sy het so professioneel en vriendelik gehelp! Op die dag van my troue, was alles so ‘n deurmekaar spul wat die reeling aanbetref. Bernadette was so kalm, dat sy my sommer ook rustiger laat voel het. My grimering het beautiful gelyk en ek het soveel komplimente gekry. Baie, baie dankie vir jou vriendelikheid en professionele diens!

Ruda Roux

My Experience with make-up…

I was slightly nervous in the beginning as I have never felt 100% comfortable with someone other than myself doing my makeup, however Bernie did such a wonderful job with my make-up, I loved it and she has a great personality to go with so you enjoy the process, if you want that WOW effect Bernie is the woman to see.

My Experience with Photography….

Trevė make you feel very comfortable while posing and if you get stuck as we all do when posing in front of a camera she gladly assists and directs you in order to achieve the perfect shot, I was very happy with my photos and she made me look amazing without over editing.

Niketa Sebakeng

Die oomblik wat ek daar ingestap het, het ek nie geweet wat om te verwag nie. Al wat ek kan sê is sjoe en baie dankie dat jy my so “amazing” laat lyk het. Ek kon nie my oë glo toe my make-up klaar gedoen was nie. Die hele dag was `n ervaring en `n half. My woorde aan Trevė i.v.m my hare was “maak net wat jy wil, ek is lus vir `n verandering, maar weet nie wat nie”. Ek is glad nie spyt oor daardie woorde nie…. ek het STUNNING gelyk en gevoel met bootse en al, lol. Ek kleur gewoonlik nie my hare rooi nie omdat dit altyd vinnig uitwas. P.S die kleur het nie uitgewas nie. Trevė jy is `n ster!! `n Enkele foto sê `n duisend woorde …. Trevė jy het my verwagtinge oortref met die fotos. `n Mens kan nie glo wat so transformasie aan `n mens se selfvertroue en selfbeeld doen nie.

Miracle workers” julle twee….

Deane Kruger

My hare, WOW presies wat ek in gedagte gehad het, het Trevė gedoen. Bernadette het geweet presies wat se kleur by my gesig pas om my oë te laat POP! Ek was aan die begin bietjie skepties oor die plekkie waar ons die fotos laat neem het, maar sjoe toe ek daardie eerste foto’s sien was my eie asem weggeslaan. Even die kleurskema van hoe hulle my gestyle het was perfek.  Ek het die hele dag vreeslik geniet en ek het geweet ek gaan die mooiste mens daai dag daar uit stap en ek was 100 % reg gewees. Baie dankie Bernadette en Trevė julle het my weer laat besef ek kan ook mooi lyk.

Anneke Grib

Leave your testimonial

[recaptcha]


We care about our customers!

At Beauteous Eyes we are trying our best to keep our customers happy. Feel free to leave a testimonial about your experience at Beauteous Eyes.